Red jou groente wat verwelk

Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red? Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, het Saterdagoggend vir Charles raad gegee. Luister weer:

Big 6 – 500 Gong Challenge

100.5FM saai regstreeks uit vanaf die Big 6 – 500 Gong Challenge by Tanda Kutula 👉 https://www.bigsix500.co.za/ Die 2025 Toyota Innibos Nasionale Kunstefees was voorwaar een vir die boeke.

N4-konstruksie: Dis hoekom

Daar is tans baie konstruksiewerk en rehabilitasieprojekte op die N4 aan die gang. Solange Soares van TRAC gee ‘n opdatering van wat aangaan. Luister hier:

Twee in hegtenis geneem na Valke daggaplantasie en vuurwapens buite Nelspruit ontdek

‘n 71-jarige man en ‘n 32-jarige vrou is gister in hegtenis geneem op ‘n plaas buite Nelspruit met ‘n daggaplantasie, verwerkte dagga-ekstrak, vuurwapens en ammunisie. Volgens die Mpumalanga Valke is twee gewere, twee handwapens en ‘n groot hoeveelheid ammunisie tydens die multidissiplinêre operasie in beslag geneem. Die Valke sê voorlopige inligting dui daarop dat die […]

Plaaslike ontwerper wen by ComicCon

Die plaaslike ontwerper Salome Nel het by die onlangse ComicCon Africa se Championship of Cosply die “Best Prop”-toekenning gewen. Sy het gesels met die Middag Game Drive. Luister hier: