Neem deel aan Amazing Race volgende week

Volgende Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race. Nomfundo Myeza vertel meer. Luister hier: Kontak 072-320-9842 vir meer besonderhede.
Pas op met vuur te midde van baie hoë brandgevaar

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Learn Beyond the Label: Verstaan kinders met ADHD, disleksie beter

Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amanda Broodryk vertel waarom sy voel daar is so ’n groot behoefte aan bewusmaking hieroor. Luister hier: Kontak Broodryk by 071-417-1517 en registreer hier:
Goed om te weet: Hoe weet misdadigers wanneer jy groot bedrae kontant onttrek?

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Wip op met ‘n doel vir Flamboyant Skool

Flamboyant skool mik daarvoor om ‘n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en Jess Redfern vertel meer oor wat dit is. Luister weer: Saterdag is daar ‘n opwipwinkel-mark om fondse in te samel vir die kamer. Ondersteun dit gerus by Bagdad-sentrum in Witrivier.
Reën buite, verlies binne: Is jou onderneming stormgereed?

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Eerste Big 6 – 500 Gong Challenge knallende sukses

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Johannes Meyer doen die Big Pull

Johannes Meyer gaan vanaf November tydens The Big Pull saam met 19 ander manne ‘n 16-ton-vragmotor van Centurion na die Paarl toe sleep. Hy gesels met Sonop Ontbyt oor die 40-dag trek. Luister hier:
VLU Odonata hou fyntee

Die VLU Odonata hou volgende Saterdag ‘n fyntee. Mariëtte Joubert gesels met ons oor die organisasie se ryk geskiedenis. Luister: Vir meer kontak Joubert by 083-334-0303.
SANParke verwelkom skuldigbevinding in dekade lange renosterstropery-saak

SANParke het die skuldigbevinding van ‘n voormalige Krugerwildtuin-streekbewaarder Rodney Landela en voormalige staatsveeartstegnikus Kenneth Mochocho verwelkom, op aanklagte van die onwettige jag van ‘n witrenoster in ‘n beskermde gebied, sowel as die besit van ‘n vuurwapen met die doel om ‘n misdaad te pleeg. Die saak dien al ongeveer tien jaar voor die howe. Vier […]