Author: ludi

ELIZMA THERON sing die vonk terug in vrouwees met “MARILYN MONROE”  In haar blinknuwe enkelsnit, skitter die beeldskone Elizma Theron helderder as ooit vantevore. “Marilyn Monroe”, borrel oor met voelgoed-energie en is gemaak om ‘n huppel in enige vrou se stap in te sing! Vandag se vroue is te gereëld so totaal oorweldig deur dinge […]

APRIL 2018 Chanell van den Berg stel haar enkelsnit, getiteld, Twee Tree vry. Dié snit, geskryf deur Chanell en Daniel Po, handel oor die tipiese Engelse gesegde, “I’ve got your back” – die gevoel in ‘n vriendskap of verhouding waar jy weet iemand sal altyd agter jou staan, ongeag wát… Chanell hoop om met dié country/pop enkelsnit […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?