Amerikaanse spoorsnyhonde kom soek stropers

Written by on July 11, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Trop spoorsny-honde vanuit Amerika het hierdie week in Suid-Afrika geland om te help in die geveg teen stropery in die Kruger Nasionale Park. Joe Braman – vanaf Texas – het die trop honde opgelei. Braman se span van tien honde is na bewering huidiglik in kwarantyn sowat 10 kilometer wes van die KNP. Hulle gaan binnekort aansluit by die 27-sterk honde-eenheid wat huidiglik by die park werk. Die spesiaal opgeleide, loslopende honde is kruisings tussen swart en bruin, en rooibruin rasse en is vir bykans ‘n eeu in die VSA geteel om mense vir wetstoepassing op te spoor.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background