Lys van Averteerders en Borge
 
 


Luister na ons regstreekse  uitsending op die Internet. Kliek op die radio om die stroom te aktiveer

 

 

Radio Laeveld 100.5 FM Stereo

Baie welkom by Radio Laeveld, 'n gemeenskaps radiostasie wat vir die eerste keer op 31 Mei 2003 begin uitsaai het. Dit is ook die doel van die stasie om die gemeenskap se betrokkenheid in die Laeveld aan te moedig. Die stasie maak 'n bestaan deur donasies, borge, advertensies en luisteraars wat as lede 'n bydrae tot die stasie se inkomste lewer.

Radio Laeveld saai uit op 100.5Mhz FM en bereik die meeste dorpe in die Mpumalanga Laeveld streek. Daar word voortdurend gepoog om die sein te verbeter en te versterk in sodoende die bergagtige topografie van die Laeveld te omseil en dan ook vir die luisteraars 'n beter ontvangs te verseker.

 

 

 

 

 

Met ons lojale luisteraars wat ons adverteerders en borge met elke moontlike geleentheid ondersteun , kan u besigheid nie anders as om te groei nie.  Daarom kan ons met  sekerheid sê dat Radio Laeveld nie net elke dag self groei nie, maar dat ons adverteerders saam met Radio Laeveld groei.  U kan nou deel word van ‘n wenspan.  Ons saai op 100.5 FM Stereo uit asook regstreeks op die Internet.  Die Afrikaanse stem van die Laeveld.

Advertensies en promosie gesprekke is ook beskikbaar. Kontak gerus enige van ons bemarkers om vir u meer inligting te gee of 'n afspraak te reël of kliek hier->>>>

Opleiding met Kobus Bester van Creating The Edge.

 

 


  Ons gereelde ondersteuners  :   
 
   
 

 

 
   
 

 

 
   
 

 

 
     
 

 

 
     
 

 

 
 

Contact Communications - 013-753-3425

 
 

 

 
 

 
 
     
 

 
     
 

 
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
 
Kopiereg  © , Radio Laeveld. Alle regte voorbehou.Webtuiste ontwerp en gehuisves deur "InternetiX Internet and Network Solutions" Kontak vir Danie Joubert by 082-467-3434 vir jou webtuiste.