91-jarige man gevonnis vir verkragting

Written by on August 1, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

ʼn 91-jarige man van Mpumalanga, wat daarop aanspraak maak dat hy ʼn tradisionele geneser is, het twaalf lewenslange vonnisse ontvang vir verkragtings van meer as ʼn dekade gelede. Die Streekshof op Carolina het bevind dat Johannes Malinga jong kinders wat na hom gebring is om genees te word, seksueel aangerand het. Hy is ook tot drie jaar gevonnis op elk van drie aanklagte van aanranding om ernstig te beseer. Die vonnisse word gelyklopend uitgedien.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background