9000 kinders in Moz in een jaar verkrag

Written by on July 16, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Mosambiek se minister van Vroue, Kinders en Maatskaplike Aksie, Cidália Chaúque, sê in die jaar 2017 is minstens nege duisend kinders in die land verkrag. Dit spruit uit die vyf en twintig duisend geregistreerde gevalle van geweld in die land. Volgens die amptenaar is dertien duisend vroue gedurende hierdie tydperk ook verkrag. Om hierdie situasie te verander, is die Chega-veldtog gestig. Dit deur ‘n nie-regeringsorganisasie, wat daarop gemik is om seksuele geweld teen vroue en meisies te beveg.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?