84 kilogram dagga verbrand

Written by on April 23, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twee mans is in hegtenis geneem vir die besit van dagga, en het reeds in die Malalane streekshof verskyn. Kaptein Magonseni Nkosi het gese dat inligting vanaf die plaaslike gemeenskap ontvang is wat tot die inhegtenisname gelei het. Dit volg skaars ‘n dag nadat ongeveer 84 kilogram dagga deur Tonga-polisiebeamptes verbrand is. Die dagga is volgens Nkosi reeds geruime tyd by die polisiestasie en kon nou vernietig word aangesien die spesifieke sake reeds afgehandel is.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background