23 betogers in hof

Written by on March 30, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Groep van 23 verdagtes het gister in die Kabokweni streekshof verskyn op klagtes van publieke geweld. Die beskuldigdes het reeds Dinsdag vlugtig in die Masoyi rondgaande hof verskyn waar borg geweier is. Hulle word daarvan beskuldig dat hul deelgeneem het aan die geweldadige betogings Maandag en Dinsdag waar paaie na die Kruger Nasionale Park geblokkeer was.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?