23 betogers in hegtenis

Written by on March 29, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Plaaslike polisie-offisier het ernstige kopbeserings opgedoen nadat R538-betogers hom met klippe bestook het. Die insident het Maandagaand plaasgevind tydens die protesaksie in Mashushu. Betogers het die paaie blokkeer met brandende bande en stompe. Die polisievoertuig se vensters is stukkend gegooi. Volgens kaptein Naniki Nonyana, woordvoerder van die Masoyi-polisie, is 23 verdagtes in hegtenis geneem in verband met die betogings, op klagtes van publieke geweld.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?